Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:11 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het wierook gebrand by al die offer-plekke, hulle het gedoen soos die ander volke. Die Here het daardie volke gevang en weggevat om plek te maak vir die mense van Israel. Maar die Israeliete het slegte dinge gedoen en hulle het die Here kwaad gemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:11 in konteks