Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:27 Bybel vir Almal (ABA)

Peka seun van Remalja het in Samaria koning van Israel geword in die twee-en-vyftigste jaar nadat Ussia koning van Juda geword het. Peka was 20 jaar lank koning.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:27 in konteks