Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:25 Bybel vir Almal (ABA)

Peka seun van Remalja was ’n offisier van koning Pekahia. Peka het planne gemaak teen Pekahia en hy het Pekahia aangeval in Samaria in die toring van die paleis. Argob en Arje en 50 manne van Gilead was saam met Peka. Peka het vir Pekahia doodgemaak en hy het koning geword in Pekahia se plek.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:25 in konteks