Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:20 Bybel vir Almal (ABA)

Menahem het gesê elke man wat ’n stuk grond gehad het in die land Israel, moet 50 sikkels silwer vir hom gee. Hy het daardie geld vir die koning van Assirië gegee. Die koning van Assirië het toe teruggegaan, hy en sy manne het nie in die land gebly nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:20 in konteks