Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:13 Bybel vir Almal (ABA)

Sallum seun van Jabes het koning geword in die nege-en-dertigste jaar nadat Ussia koning van Juda geword het. Sallum was een maand lank koning in Samaria.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:13 in konteks