Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:7 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is Amasia wat 10 000 Edomiete oorwin het in die Sout-vallei. Hy het die stad Sela in die oorlog oorwin en gevat, en hy het die naam van die stad verander na Jokteël. Dit is tot vandag toe die naam van daardie stad.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:7 in konteks