Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het nie die kinders van die moordenaars doodgemaak nie, want in die Wette van Moses is geskryf dat die Here gesê het: “Wanneer ’n kind sonde doen, dan moet sy pa nie daaroor sterf nie, en wanneer ’n pa sonde doen, dan moet sy kind nie daaroor sterf nie. Elkeen mag net vir sy eie sondes sterf.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:6 in konteks