Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 12:7 Bybel vir Almal (ABA)

Joas roep toe die priester Jojada en die ander priesters en hy sê vir hulle: “Hoekom maak julle nie die tempel reg nie? Van nou af mag julle nie meer die geld hou wat die mense bring nie, julle moet dit gebruik om die tempel reg te maak.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12

Kyk 2 Konings 12:7 in konteks