Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 12:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die sekretaris van die koning en die hoëpriester het die geld vir die voormanne gegee, en die voormanne het eerlik gewerk. Die sekretaris en die hoëpriester het nie gesê die voormanne moet kom sê wat hulle met die geld gedoen het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12

Kyk 2 Konings 12:15 in konteks