Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 12:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het ook die messelaars betaal en die mense wat die klippe gekap het. Hulle het ook hout en gekapte klip gekoop om die tempel reg te maak en om alles te doen wat nodig is.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12

Kyk 2 Konings 12:12 in konteks