Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die volgende jaar het die priester Jojada gepraat met die offisiere van die wagte wat die koning moes oppas en met die wagte by die paleis. Hy het gesê hulle moet na die tempel kom. Jojada het ’n ooreenkoms gemaak met hulle. Hy het hulle in die tempel laat belowe dat hulle sal stilbly en toe het hy vir hulle die prins gewys.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:4 in konteks