Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die volgende oggend het Jehu uitgegaan. Hy het by die poort gaan staan en vir al die mense gesê: “Julle is onskuldig. Dit is ék wat planne gemaak het teen my koning, en ék het hom doodgemaak. Maar wie het al hierdie prinse doodgemaak?

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:9 in konteks