Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:7 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die brief by hierdie belangrike mense kom, het hulle die 70 prinse almal doodgemaak. Hulle het die koppe in mandjies gesit en hulle het dit vir Jehu in Jisreël gestuur.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:7 in konteks