Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:33 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die grond oos van die Jordaan-rivier gevat. Dit was die hele land Gilead waar die stamme Gad, Ruben en Manasse gewoon het, die hele land noord van die stad Aroër in die Arnon-vallei tot by die land Gilead en die land Basan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:33 in konteks