Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:30 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Jehu gesê: “Jy het dinge gedoen waarvan Ek hou, en jy het met die familie van Agab gedoen wat Ek wil hê. Daarom sal jou nageslag nog vier geslagte lank op die troon van Israel sit.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:30 in konteks