Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:25 Bybel vir Almal (ABA)

Dadelik nadat Jehu klaar die brand-offer ge-offer het, het hy vir die wagte en die offisiere gesê: “Gaan in en maak hulle almal dood, niemand moet uitkom nie.”Hulle het toe die mense wat vir Baäl gedien het, doodgesteek met swaarde. Die wagte en die offisiere het die dooie liggame uitgegooi. Toe het hulle in die agterste kamer van die tempel ingegaan

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:25 in konteks