Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:23 Bybel vir Almal (ABA)

en Jehu en Jonadab seun van Rekab het in die tempel van Baäl ingegaan en hulle het vir die mense wat vir Baäl gedien het, gesê: “Julle moet kyk, hier moenie dienaars van die Here tussen julle wees nie. Hier moet net mense wees wat vir Baäl dien.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:23 in konteks