Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:1 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was 70 seuns van Agab in die stad Samaria. Jehu het briewe gestuur na die leiers in Samaria en na die mense wat Agab se kinders moes grootmaak. Hy het die briewe ook gestuur vir die leiers van die stad Jisreël. In die briewe het hy geskryf:

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:1 in konteks