Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:17 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Ahasia het gesterf soos die Here gesê het in die boodskap wat Elia gebring het. Ahasia het nie ’n seun gehad nie. Joram het toe koning geword in die plek van Ahasia, dit was in die tweede jaar nadat Joram seun van Josafat koning van Juda geword het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:17 in konteks