Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:16 Bybel vir Almal (ABA)

Elia het vir die koning gesê: “Die Here sê: Jy het boodskappers gestuur om vir Baäl-Sebub, die god van Ekron, te vra wat sal gebeur. Dink jy daar is nie ’n God in die land Israel vir wie jy kan vra wat sal gebeur nie? Omdat jy dit gedoen het, sal jy nie afklim van die bed waarop jy gaan lê het nie, want jy sal sterf, dit is seker.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:16 in konteks