Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:16 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek sal môre omtrent hierdie tyd ’n man na jou toe stuur uit die land Benjamin. Jy moet hom salf om koning te wees oor my volk Israel, sodat hy my volk kan red van die Filistyne. Want Ek het gesien hoe dit met my volk gaan, en Ek het gehoor toe hulle geskree het en gevra het dat Ek hulle moet help.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:16 in konteks