en hulle het vir Samuel gesê: “Jy moenie ophou om vir ons te bid tot die Here ons God nie. Jy moet vir Hom vra om ons te help en om ons te red van die Filistyne.”