Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 7:10 Bybel vir Almal (ABA)

Samuel was besig om die brand-offer vir die Here te bring, toe kom die Filistyne nader om oorlog te maak teen die Israeliete. Die Here het daardie dag ’n harde donderslag oor die Filistyne laat slaan, en Hy het hulle baie bang laat word. Die Israeliete het gewen teen die Filistyne.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 7

Kyk 1 Samuel 7:10 in konteks