Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 5:11 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het toe al die leiers van die Filistyne laat bymekaarkom en vir hulle gesê: “Julle moet die kis van die God van Israel wegstuur, dit moet teruggaan na sy eie plek. As die kis hier bly, dan sal dit ons almal laat sterf.”Die mense van Ekron het dit gesê omdat almal in die stad bang was dat hulle sal sterf. God het hulle baie swaar laat kry.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 5

Kyk 1 Samuel 5:11 in konteks