Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 4:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne het mense na die stad Silo gestuur om die verbondskis van die Here daar te gaan haal, die Here wat oor alles regeer en wat sy troon bokant die gerubs het. Hofni en Pinehas, die twee seuns van Eli, was by die verbondskis van God.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4

Kyk 1 Samuel 4:4 in konteks