Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 4:3 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die Israeliete terugkom in hulle kamp, het hulle leiers gevra: “Hoekom het die Here ons vandag laat verloor teen die Filistyne? Ons moet die verbondskis van die Here na ons toe bring. Dan kan dit by ons wees en dan sal dit ons red van ons vyande.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4

Kyk 1 Samuel 4:3 in konteks