Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 31:7 Bybel vir Almal (ABA)

En toe die mense van Israel wat oorkant die vallei en oorkant die Jordaan-rivier was, hoor dat die manne van Israel gevlug het en dat Saul dood is, het hulle gevlug uit hulle stede. Die Filistyne het toe gekom en hulle het in daardie stede gaan woon.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 31

Kyk 1 Samuel 31:7 in konteks