Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 30:22 Bybel vir Almal (ABA)

’n Paar van die manne wat saam met Dawid gegaan het, was slegte en wrede mense. Hulle het gesê: “Hierdie manne het nie saam met ons gegaan nie. Ons sal nie vir hulle van die goed gee wat ons gevat het nie. Elke man kan net sy vrou en kinders neem en dan moet hy gaan.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30

Kyk 1 Samuel 30:22 in konteks