Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 30:21 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het by die 200 manne gekom wat te moeg was om saam te gaan en wat hy by die Besor-rivier laat bly het. Die 200 manne het vir Dawid en die manne by hom kom ontmoet, en toe Dawid by hulle kom, het hy gevra hoe dit met hulle gaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30

Kyk 1 Samuel 30:21 in konteks