Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 30:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het hulle na die Amalekiete toe geneem. Die Amalekiete was oral besig om fees te vier en te eet en te drink van die baie goed wat hulle gevat het in Filistyne-land en in die land Juda.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30

Kyk 1 Samuel 30:16 in konteks