Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 30:15 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid vra toe vir die man: “Sal jy my na hierdie Amalekiete toe neem?”Die man het gesê: “Jy moet eers voor die Here belowe dat jy my nie sal doodmaak of dat jy my vir my eienaar sal teruggee nie, dan sal ek jou na hierdie Amalekiete toe neem.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 30

Kyk 1 Samuel 30:15 in konteks