Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 3:17 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Eli: “Wat het die Here vir jou gesê? Jy moet alles vir my vertel en niks wegsteek nie. Ek bid dat die Here jou sal straf as jy enige iets vir my wegsteek. Vertel vir my alles wat Hy vir jou gesê het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 3

Kyk 1 Samuel 3:17 in konteks