Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:9 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die vrou het vir Saul gesê: “Luister na my, jy weet self wat Saul gedoen het. Hy het die vroue wat met die geeste van dooie mense praat en die waarsêers uit die land gejaag. Hoekom wil jy hê ek moet iets doen waaroor hy my sal doodmaak?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:9 in konteks