Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:8 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het ander klere aangetrek sodat niemand kon sien wie hy is nie, en hy en twee manne het na die vrou toe gegaan. Hulle het in die nag by die vrou gekom, en Saul het vir haar gesê: “Jy moet vir my help, jy moet praat met die gees van ’n dooie man. Ek sal vir jou sê wie jy moet laat kom.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:8 in konteks