Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 27:5 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir Akis gesê: “As jy tevrede is met my, dan moet jy vir my plek gee in een van die stede weg van die stad Gat, dan kan ek daar woon. Ek is nie belangrik nie, hoekom moet ek hier in die koningstad by jou woon?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 27

Kyk 1 Samuel 27:5 in konteks