Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 25:34 Bybel vir Almal (ABA)

Want so seker soos die Here, die God van Israel, lewe, as jy nie gou gemaak het en na my toe gekom het nie, dan sou nie een man of seun van Nabal môre vroeg nog gelewe het nie. Die Here het my gekeer sodat ek nie aan jou iets gedoen het wat sleg is nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 25

Kyk 1 Samuel 25:34 in konteks