Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 21:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester het gesê: “Hier is die swaard van die Filistyn Goliat wat jy oorwin het in die vallei waar die groot boom is. Kyk, hier is dit toegedraai in ’n lap agter die skouer-kleed. Neem dit as jy dit wil hê, hier is nie ’n ander swaard nie.”Dawid het gesê: “Dit is die beste swaard. Gee dit vir my.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 21

Kyk 1 Samuel 21:9 in konteks