Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 21:5 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid sê toe vir die priester: “Nee, wanneer ons gaan oorlog maak, dan het die manne nooit seks nie. Hulle wapens is ook gewyd. My manne is altyd gewyd wanneer ons saam iets gaan doen. Hierdie is ’n spesiale werk wat ons doen, daarom is hulle nog meer gewyd.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 21

Kyk 1 Samuel 21:5 in konteks