Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:42 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Jonatan vir Dawid gesê: “Ek hoop dit gaan goed met jou. Ons twee het vir mekaar belowe en ons het die Here geroep om die getuie te wees. Ons het gesê: Ons bid dat die Here altyd die getuie sal wees dat daar ’n ooreenkoms is tussen ons en ons nageslagte.”Dawid het opgestaan en weggegaan, en Jonatan het na die stad gegaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:42 in konteks