Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:41 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die seun weg was, het Dawid opgestaan langs die Esel-klip waar hy weggekruip het. Hy het drie maal gebuig en hy het met sy gesig teen die grond gaan lê. Dawid en Jonatan het mekaar gesoen en hulle het gehuil. Dawid was baie hartseer.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:41 in konteks