Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:5 Bybel vir Almal (ABA)

Mense wat altyd meer kosgehad het as wat hullekon eet,moet nou werk om ’n stukkiekos te kry.Maar mense wat altydhonger was,het nou genoeg om te eet.’n Vrou wat nie kinderskon kry nie,het nou sewe kinders,en ’n vrou wat baie kindersgehad het,het nou niks kinders nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:5 in konteks