Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat sêdie Here is verkeerd,sal sterf.Die Here laat donderweeruit die lug oor hulle blits.Die Here sal al die menseop die aarde oordeel,en Hy sal sy koningwat Hy gesalf het,sterk maak.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:10 in konteks