Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 19:8 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was weer oorlog, en Dawid het teen die Filistyne gaan veg. Hulle het hard geveg en Dawid het die Filistyne oorwin. Die Filistyne het gevlug.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 19

Kyk 1 Samuel 19:8 in konteks