Jonatan het toe vir Dawid geroep en hy het alles vir hom vertel, en hy het vir Dawid teruggebring na Saul toe. Alles was toe weer soos dit voorheen was.