Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 19:11 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het manne na Dawid se huis gestuur om by sy huis wag te staan en om Dawid in die oggend dood te maak, maar Dawid se vrou Mikal het vir Dawid gewaarsku. Sy het vir hom gesê: “Jy moet vannag vlug om jou lewe te red, anders sal hulle jou môre doodmaak.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 19

Kyk 1 Samuel 19:11 in konteks