Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:52 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne van Israel het die Filistyne gejaag tot waar ’n mens by die vallei kom, en tot by die poorte van die stad Ekron. Baie Filistyne was dood en hulle het gelê op die pad na die stad Saärajim en tot by die stede Gat en Ekron.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:52 in konteks