Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:51 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het gehardloop en by die Filistyn gaan staan. Hy het die Filistyn se swaard uit sy leersak getrek en hy het hom doodgemaak en sy kop afgekap. Toe die Filistyne sien dat hulle held dood is, het hulle gevlug.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:51 in konteks