Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:49 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het ’n klip uit sy sak gehaal en hy het dit met die slingervel gegooi. Hy het die klip so hard teen die Filistyn se voorkop gegooi, dat dit in sy kop ingegaan het. Die Filistyn het op sy gesig op die grond geval.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:49 in konteks