Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:46 Bybel vir Almal (ABA)

Vandag sal die Here my laat wen teen jou, en ek sal jou oorwin en jou kop afkap. Ek sal die dooie liggame van die Filistyne vir die voëls en die wilde diere gee. Al die mense op die aarde sal weet daar is ’n God in die land Israel.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:46 in konteks