Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:45 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir die Filistyn gesê: “Jy kom na my toe met ’n swaard en met spiese, maar ek kom na jou toe omdat die Here my gestuur het, die Here wat oor alles regeer. Hy is die God van die manne van Israel. Jy het gesê hulle beteken niks.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:45 in konteks